Kursusse hier is om die ouer te bemagtig om hulle kinders in di eweƫ van die Here groot te maak.

Baie dinge het verlore geraak omdat ouers hulle kinders se geestelike groei uitgekontrakteer het.

Die hulp hier is om materiaal aan die ouer te verskaf om die kinders te leer.

Die week se studies gee agtergrond oor Jesus se geboorte tot en met die vlug na Egipte