Hissop

Daar is spekulasie oor watter plant die hissop spesifiek was, maar dit wil voorkom of Origanum syriacum (https://en.wikipedia.org/wiki/Origanum_syriacum) wel die hissop plant was wat in die Ou en Nuwe Testament van gelees word.

(Eksodus 12:22, Levitikus 14:1-7, Levitikus 14:33-53, 1 Konings 4:33, Johannes 19:28-30)




» Dictionary - Woordelys